KLIK HIER VIR MEER >

Hallo daar!
Kaleidoskoop is 'n digitale tydskrif waar kreatiewe individue hulle werk kan publiseer asook bemark, terwyl lekker leesstof tussen-in ons sensories prikkel. Iets van alles, soos 'n tuisnywerheid!
Hierdie tydskrif sal fokus op alle kreatiewe dinge wat moontlik onder die definisie van kuns kan val. Dit bevat stories oor Suid-Afrikaanse kunstenaars sowel as interessante brokkies oor wat in ons gemeenskappe gebeur.

Kaleidoskoop nooi dus kunstenaars, dié wat die behoud van kuns ondersteun óf as jy dalk net hou van lees, om deel te word van ons familie.
Die tydskrif verskyn maandeliks teen 'n klein subskripsie-fooi van R30 per maand en daar is ook die geleentheid om te adverteer.
Gaan na ons kontakbladsy vir meer inligting oor hoe om in te teken, te adverteer of om in enige van die komende uitgawes te verskyn.
Moenie hierdie geleentheid verby laat gaan om deel te word van een van die mees unieke Afrikaanse digitale tydskrifte nie.
Word dus deel van die Kaleidoskoop familie en kom voed jou gemoed …
“Waar KUNS & KULTUUR Frakteer”!